Badisa Trio News

*AB is ‘n dertienjarige seun wie se moeder sedert 2017 in die tronk is weens dwelmsmokkelary.  Hy het baie selde telefoniese kontak met haar. Sy biologiese vader het nog nooit met hom kontak gehad nie. Hy het ‘n materne tante wie se inkomste so klein is dat sy nie na om kan kyk nie – […]

National Child Protection Week (CPW) is commemorated in the country annually to raise awareness of the rights of children as articulated in the Children’s Act of 2005. Our offices were decorated in green, with messages of hope. Our team of social workers raised awareness by talking at schools, and community organisations. Thank you to all the businesses who bought child protection […]

Nadia* is `n pragtige 4 jarige dogterjie wat in pleegsorg is. Sy was op 2 weke oud weg geneem van haar biologiese ouers, sy is van 2 weke oud af in pleeg sorg by dieselfde gesin. Nadia floreer met al die aandag en liefde wat sy ontvang by haar pleeg-familie. Sy het veral ‘n spesiale […]

– Geskryf deur Dawn Van Wyk Een van die ons eerste aanmeldings waarmee ek as administrtiewe beampte van die kantoor te doen gehad het, was van ‘n ma en haar 4-jarige seuntjie. Liam* was 4 jaar oud met die  met die oulikste gesiggie en persoonlikheid.  Hy sal vir ewig in my hart en gedagtes bly. […]

I didn’t know where to turn to anymore. ‘Aren’t these people supposed to be helping me?’ I thought to myself. I had just suffered through another panic attack by myself. I’ve been hurt so many times, molested… And I thought someone would care, but here I am. They didn’t care enough to make sure that […]

*Pedro is ‘n opgewekte, vrolike graad 7 seun, wat ongeag se omstandighede hard werk om akademies te presteer. Sy laerskool in Brackenfell bied jaarliks ‘n graad 7 kamp aan wat die jaar van 15 tot 18 April gaan plaasvind. Ongelukkig kan Pedro se ouers nie die kampkoste van R2800 bekostig nie. Help ons om vir […]

TERUGVOER: Bonnie is sederdien by haar nuwe huis geplaas en volgens die pleegouers gaan dit baie goed. Omdat Bonnie al so baie rondegetrek het, het sy altyd uit ‘n tassie geleef. Die pleegouers vertel dat toe hulle vir Bonnie vertel dat sy haar tassie kan uitpak in HAAR kamer en HAAR kas was die vreugde […]

Dis wonderlik om te sien hoe ʼn kind floreer. Na ʼn paar moeilike jare kan ons regtig sê dat onse Jana* ten spyte van dit alles ʼn sukses van haarself gemaak. Dis so ʼn verligting want almal is maar altyd bekommerd oor Gr11! Nou is sy in matriek en haar toekoms lyk blink. Sy het […]

I hold on to the precious little bundle as I walk into court, taking a seat not to far from her biological mother. As I look down into her big brown eyes she reaches out with her tiny little hand and grabs one of my fingers. I smile at her, knowing that she is safe. […]

We see in the media that child abduction is on the rise. As many as 1,2 million children are being trafficked every year. Many of these children are forced into cheap labour or sexual exploitation. As the holiday is approaching it is critical to make your children aware of what they should do in various […]