‘n Pleegkind storie… Ek is vandag 17 jaar, 8 maand en 4 dae oud. Ek tel dit elke dag af, want dan is ek vinniger 18 jaar oud. Dan hoef ek nooit weer met my ouers te praat of te sien nie. Ek kan dan my eie besluite neem. Maar is dit nou te laat […]

“Die afgelope 20 jaar is daar al vrywilligers betrokke by die klerebank by Bellville. So op hul stil manier maak hulle seker dat daar met verantwoordelikheid beheer oor alle donasies aanvaar word en dat die maksimum voordeel daaruit verkry word.”   Background Caroline, is the longest involved at the clothing store. She started in 1994 […]

‘N GELUKKIGE GESINSLEWE: DIE KERN VAN BADISA SE WERK Boodskap van die Voorsitter van die Beheerraad Liz Steenkamp Ons voete kom tot stilstand en ons harte raak stil hier aan die einde van 2014. Ons kyk terug en ons weet nog ’n genadejaar is verby. Badisa Trio se deure is nog oop Ons is voorwaar […]