‘N GELUKKIGE GESINSLEWE: DIE KERN VAN BADISA SE WERK

famBoodskap van die Voorsitter van die Beheerraad
Liz Steenkamp

Ons voete kom tot stilstand en ons harte raak stil hier aan die einde van 2014. Ons kyk terug en ons weet nog ’n genadejaar is verby.

  • Badisa Trio se deure is nog oop
  • Ons is voorwaar bevoorreg
  • Ons sal saam aan gesonde gemeenskappe bou sodat mense weer hul menswaardigheid kan terugkry en kinders weer oral veilig kan voel.

“Die welsyn en welvaart van ons kinders behoort altyd ons fokuspunt te wees.” Todd Thiart

Ons is innig dankbaar vir ons uitstekende personeel deur wie ons 2 888 sake kon hanteer en 5 918 mense se lewens kon aanraak.

Dankie aan elkeen wat die afgelope jaar van hulself gegee het.

“Die geur van die blomme wat jy weggee, kleef vir altyd aan jou hande” Evita Perron.

Kliek hier vir meer inligting oor die statistiek.