PLEEGSORG KAN ‘N VERSKIL MAAK: ‘N VIDEO MET DANK AAN MILLDANCE FILMS

Alhoewel pleegsorg nie sonder uitdagings is nie, deel ‘n gesin van Kaapstad hul positiewe, verrykende ervaring.