Tag Archives: pleegsorg

Dankbare ouma sê dankie vir hulp Onlangs het ons 2 kindertjies, 3 en 7mnde, by hul paterne ouma en oupa geplaas. Die ouers is albei werkloos (pa werk af en toe), albei ouers misbruik dwlems, mamma is met TB gediagnoseer, en die betrokke kinders het nou ook TB (ouma het hulle laat toets en hulle […]

Pleegsorg – ‘n storie van misbruik en hernu Jy het seker al in jou leeftyd gehoor van ‘n saak van molestering of aanranding, in vandag se samelewing waar sosiale media so gewild is,is dit moeilik om nie raak te lees nie. Jy dink dat dit nooit met jou sal gebeur nie. Daar is nie ‘n […]

‘n Pleegkind storie… Ek is vandag 17 jaar, 8 maand en 4 dae oud. Ek tel dit elke dag af, want dan is ek vinniger 18 jaar oud. Dan hoef ek nooit weer met my ouers te praat of te sien nie. Ek kan dan my eie besluite neem. Maar is dit nou te laat […]