He doesn’t understand. All these things are happening around him, to him, but he just doesn’t understand. How do you explain to teenager, a young man, that his parents’ cannot prioritise him? No, I shouldn’t say cannot because it is a conscious decision they are making. He is their son. He is my sister’s son. […]

Louise Coetzee is een van ons pleegmammas, met ‘n hart so groot soos ‘n hotel as dit by kinders kom. Hulle is ‘n groot gesin. Sy en haar man, Frans kyk na hulle eie kinders, aangenome Ziyanda en ook Zaney in pleegsorg. Die storie van Prinses Zizi het begin as ‘n droom en n visie […]

She loves kids, and that’s why she’s always dreamed of working with them. The drive to create a better world for them. The wish that each and every child can live and thrive within a secure, supportive, and loving environment. The passion to reunite families and give them the support that they need to continue […]

‘In Desember 2012 kry ek die oproep: “Ons het ‘n dogtertjie hier, sy is 4 jaar oud. Sy kan nie langer aanbly by haar huidige pleegouers nie, is jy bereid om haar te neem vir die vakansie?”. My wêreld verander in ‘n oogwink. Dit is twee dae voor ons as gesin weggaan met vakansie na […]

Dankbare ouma sê dankie vir hulp Onlangs het ons 2 kindertjies, 3 en 7mnde, by hul paterne ouma en oupa geplaas. Die ouers is albei werkloos (pa werk af en toe), albei ouers misbruik dwlems, mamma is met TB gediagnoseer, en die betrokke kinders het nou ook TB (ouma het hulle laat toets en hulle […]

TANNIE CONNIE HUIL MET BLYDSKAP Vir my en jou beteken groot-mensdoeke nie veel nie, maar vir Tannie Connie beteken dit die wêreld. Tannie Connie wat haar baie swak, bejaarde, terminale siek man versorg kan weer aangaan. Tannie Connie se storie het mense se harte aangeraak. Verskeie mense het met graagte groot-mens doeke geskenk. Een van […]