GIZZIE maak harte oop….. en laat letterlik haar Pappa se hart weer klop GIZZIE se ware verhaal het met die hulp van baie mense, ‘n gelukkige einde. Gizzie het mense se harte oopgemaak. Mense het van orals af ingestroom wat vir haar en haar pappa gehelp met kos, komberse, ‘n plastiek kom om in te […]

Nasionale Kinderbeskermingsweek word jaarliks in Suid-Afrika herdenk om bewusmaking rakende kinderregte te kweek, soos in die Kinderwet van 2005 omskryf. Hierdie veldtog word deur die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling gelei, maar die oproep word aan alle lede van die publiek gemaak om ’n rol in kinderbeskerming te speel, ten einde veilige ruimtes vir kinders in […]

Our annual Badisa Trio Ball is hosted this year on the 29th July 2016 at the beautiful Eengezind venue and we went to investigate why you should come to the dance…. It is undisputed….Dance is good for you! From a health point of view of course. Here are some great benefits! • Lifts your Mood […]

Elke jaar loop baie studente se pad deur Badisa Trio se kantore tydens hulle praktiese tyd. Hulle leer of vir maatskaplike werkers of maatskaplike hulpwerkers. Ons het bietjie met Vianca Daniels, een van ons maatskaplike hulpwerk studente gaan praat en meer gehoor oor haar ervaring.   Vertel ons meer van jou studies en waar jy […]

Pleegsorg – ‘n storie van misbruik en hernu Jy het seker al in jou leeftyd gehoor van ‘n saak van molestering of aanranding, in vandag se samelewing waar sosiale media so gewild is,is dit moeilik om nie raak te lees nie. Jy dink dat dit nooit met jou sal gebeur nie. Daar is nie ‘n […]

Vrywilligers – Rene Stander en Babs van Wyk Hierdie maand het ons ‘n dubbel-door van vrywilligers! Rene Stander en Babs van Wyk behartig die Badisa Trio poppekaste. Hier is wat hulle antwoord op die vraelys…. (Rene links agter en Babs regs. hierdie is die enigste foto wat ons van die twee saam kon kry…want eintlik […]