Badisa Trio News

Badisa Trio is ‘n kinderbeskerming organisasie wat daarna streef om nie net kinders te beveilig nie, maar ook werklik ‘n verskil te maak in die lewens van die hele familie. Ons is altyd verheug wanneer ons die geleentheid het om kinders terug te plaas by hul biologiese ouers. Ongelukkig is dit nie altyd moontlik nie, […]

Barry* was referred to our office through the children’s court. Barry’s mother has opened a case of child abuse against Barry’s father. The father is denying all allegations and has expressed his concern against the mother. His case is very tricky as Barry cannot communicate due to an intellectual disability. Our team believes that Barry […]

Gross motor skills are physical skills which requires the whole body movement involving large muscle groups. These skills are vital to perform everyday functions such as running, jumping, walking, sitting upright, etc. These skills also include hand-eye coordination skills such as throwing, catching, kicking and more. If gross motor skills skills are not developed properly […]

Salome* was baie verwaarloos toe sy uit haar ouers se sorg verwyder is. Sy moes reeds van ‘n baie jong ouderdom leer om na haarself te kyk. Nou as ‘n 16 jarige sukkel Salome om volwassenes te vertrou en leiding te neem van haar pleegouers. Sy glo dat sy steeds vir haarself moet sorg, ten […]

Badisa Trio works with vulnerable children and their families. Some children go to safety homes, others are placed in foster care, or go to youth centers. These children are often abused and neglected, sometimes even sexually abused. After therapy, counseling and parenting guidance, very few of our children are able to be reunited with their […]

It is not easy to live on the streets, especially when you are only 7 years old. For four years Jessica* lived with her biological mother in harsh weather conditions, allegedly endured abuse and was exposed to harmful substances. Jessica has been reunited with her biological father, but life has not been easier. Jessica is […]

Badisa Trio is geseënd met talle pleegouers wat hul huis en harte oop maak vir weerlose kinders, ten spyte van die feit dat baie van hierdie gesinne reeds finansieel swaar kry. Badisa Trio ondersteun graag ons pleegkinders met kospakkies, klere en toiletware deur die loop van die jaar, maar dit is veral gedurende vakansie tye […]

Johnny Lourens, Voorsitter van die beheerraad skryf: Mens sou kon sê dat Suid-Afrika tans ‘n siek samelewing het. Daar word feitlik elke uur vrouens en kinders aangerand, verkrag of vermoor. Daagliks word ons in die nuus gekonfronteer met hierdie stories, en dit is in hierdie omstandighede waar welsynsorganisasies soos Badisa persone in nood bystaan en probeer […]

Jan is ‘n 9 jarige seun wat van sy ouers se sorg verwyder is weens verwaarlosing en ontoereikende ouerskap vaardighede. Gedurende hierdie tyd het Jan terapie ontvang vir sy gedrag agv sy traumatiese agtergrond asook die afsterwe van sy biologiese pa en suster. Hierdie Terapie was geweldig voordelig vir hom. Badisa Trio glo om sover […]

Katryn is ‘n 11 jarige dogtertjie wat tenspyte van haar omstandighede ‘n fantastiese positiewe houding tot die lewe het. Katryn se storie begin waar sy slegs 5 maande oud was toe sy die eerste keer in pleegsorg geplaas is. Die pleegouers se omstandighede het ongelukkig verswak, en klein Katryn hieronder gely. Sy is blootgestel aan […]